jy word hartlik uitgenooi na die ​HUWELIKSBEVESTIGING van

J

aco

J

&

uanÉ

06. 07. 2024

Monte Bello Estate | Bloemfontein

Seremonie

seremonie

tyd

|

14h30 vir 15h00

kleredrag

|

Formeel

rsvp

rsvp

rsvp asb voor of op

30 mei 2024.

geskenk idee

geskenk idee

Jul teenwoordigheid by ons troue is reeds 'n groot geskenk. Indien u ons egter ​met iets meer wil seën, sal 'n kontant bydrae baie welkom wees.


BANK BESONDERHEDE

Bank: Nedbank

Rekening nommer: 1232197289

Takkode: 198765

Verwysing: Trou - Naam en Van


akkommodasie

akkommodasie

Warm Karoo

073 932 1214

16 De Preez Avenue


Liedjiesbos

13 Frans Kleynhans Road, ​Groenvlei

@Grey’s Guesthouse

066 568 7904

32 Jock Meiring St, Park West


30 On Whites Guesthouse

081 881 1800

30 Whites Rd, Waverley

vrae en antwoorde

vrae en antwoorde

Word kinders toegelaat?

Ongelukkig word geen kinders toegelaat nie.

Kan ek 'n metgesel saambring?

Die uitnodiging dui persoonlik aan wie genooi word. Ongelukkig word geen ander persone toegelaat nie.

Teen wanneer moet ons rsvp?

Laat weet ons asseblief op die laatste teen die 30'ste Mei 2024 ​of u ons groot dag sal kan bywoon.

Let wel, elke gas moet asseblief apart "RSVP". Dieselfde skakel ​kan gebruik word.

*Daar sal ook ‘n kontant kroeg beskikbaar wees, tydens die onthaal.

Black Copyright Symbol

website created by designsbynica